Dubbele ontkenning

'n Dubbele ontkenning is 'n sinskonstruksie wat twee vorme van ontkenning bevat. In Afrikaans en in ander tale soos Frans en in Slawiese tale is die dubbele ontkenning verpligtend en meestal die enigste korrekte vorm.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy